Monday

Klerekas-moets vir die omgekeerde driehoek-figuur

  • Tops en baadjies met eenvoudige lyne en wat bo die heupe eindig
  • Dra helder kleure bo en donker kleure onder
  • Halternek-, diep V-nek en uitgeholde hals tops
  • Oorvou-, A-lyn en hemprokke
  • Langer lengte truie
  • Enige tipe broeke – kies die met detail op die sakke
  • Skoene met ‘n effense hakkie of wighakke, perdry-styl stewels

No comments:

Post a Comment