Monday

klerekas-moenies vir die omgekeerde driehoek-figuur


  • Bly weg van tops of baadjies met skouerkussings
  • Vermy skouerlose of pof-mou tops
  • Nou-pyp denims of rekstof broeke gedra saam met kort, moulose tops
  • Tops met geen vorm of met horisontale lyne

No comments:

Post a Comment