Friday

klerekas-moets vir die peerfiguur

  • Skouerlose tops en rokke
  • Tops met detail rondom die skouer- en nek-area
  • A-lyn 'empire'-styl rokke
  • Broeke met wye pype of ‘boot cut’ denims met min of geen detail rondom die boud/heup-area
  • Baadjies/jasse wat hang tot op die dunste punt van jou been
  • Skoene wat soveel as moontlik voet wys (laat die bene langer en slanker lyk) of lang stewels
  • Dra altyd effekleur op die onderste deel van jou lyf (geen patrone of strepe)

No comments:

Post a Comment