- Halternek tops (laat bolyf nog kleiner lyk in vergelyking met heupe)
- Langer tops wat styf sit oor jou boude
- Rompe en broeke met plooie of detail rondom die boud/heup-area
- Skoene met bandjies om die enkels
- Tops en baadjies wat eindig op die breedste deel van jou heupe
- Mini of ‘pencil’ rompies
No comments:
Post a Comment