Wednesday

Figuurtipes 101

Voor ons begin, is dit belangrik om die volgende te onthou wanneer ons die vroulike figuurtipes bespreek:
Jou grootte bepaal NIE jou figuurtipe nie – jy kan bv. ‘n nr.16 uurglasfiguur, ‘n nr.12 peerfiguur of ‘n nr.10 appelfiguur wees.

As jy nie seker is watter figuurtipe jy is nie, volg die die figuurtipe besprekings, wenke en raad oor die volgende 5 weke.

No comments:

Post a Comment