Sunday

Figuurfokus

Vir die volgende 5 weke fokus ek op die 5 vroulike figuurtipes. Elke week 'n ander figuurtipe met raad, wenke, moets en moenies.

Week 1: Die appelfiguur
Week 2: Die peerfiguur
Week 3: Die uurglasfiguur
Week 4: Die omgekeerde peerfiguur
Week 5: Die silinderfiguur

No comments:

Post a Comment