Tuesday

die aftel tot die somervakansie het begin

Dis minder as 12 weke voor Kersfees wat beteken die somervakansie is om die draai :) Ek het sommer ‘n inkopie-en-doen-lysie opgestel om seker te maak ek kom by alles uit.

* bikini-inkopies…
* nuwe sonskerm (vir gesig en lyf)
* mooi somer-sandale
* maak afspraak vir manikuur, pedikuur, facial en hare sodat jy op jou beste lyk vir jou vakansie
* was swemhanddoeke en sarongs sodat dit reg is om te pak
* loer na ‘n nuwe sonbril of 2
* ‘n nuwe fyngeur vir vakansie is ook altyd ‘n goeie plan
* ’n goeie leave-in conditioner vir droë sondeurdrenkte hare
* strandsak en sonhoed
* ’n sagte ‘vakansie’-kussing vir lê op die strand of op die bank
* laai jou iPod met voelgoed-vakansie-tunes
* ’n paar goeie boeke
* vrolike vakansie-bykomstighede soos ‘n kleurvolle oorbelle, bonkige ring, bedrukte serp

No comments:

Post a Comment