Jou styl is alles behalwe vervelig en jy eksperimenteer graag met die nuutste modeneigings? Jou klerekas verander die heeltyd en jou styl kan as avontuulik beskryf word?
Jy kyk gereeld FTV, koop omtrent al die modetydskrifte en klere-inkopies is jou gunsteling tydverdryf? In jou klerekas is enigiets wat op die loopplanke te sien is en jy dra ook hierdie items voor meeste mense eers weet daarvan? Hierdie is almal kenmerke van die nuwerwetse styltipe.
*Sien nog voorbeelde onder.
No comments:
Post a Comment