Tuesday

In my skik met Inglot

Ek is mal oor Inglot se ‘freedom system’. Jy kies jou eie kleure (vir oë, lippe, gesig en wenkbroue) en dan sit hulle vir jou die stelletjie bymekaar soos in die foto hieronder. Die stelletjies kom in 2, 3, 4, 5 of 10 kleure afhangend van die produk wat jy kies .


*Maak 'n draai by hulle winkel in Canal Walk 

No comments:

Post a Comment