Saturday

Klerekas-moets vir die appelfiguur

  • A-lyn rokke en baadjies
  • Driekwart-lengte tops wat groter bo-arms verbloem
  • Lang truie wat gesny is met ‘n lyn na die middel maar wat tot onder jou boude hang
  • ‘Empire’-styl tops en rokke wat die dunste deel van jou bolyf (net onderkant die bors-area) beklemtoon
  • ‘Bootleg’ denims en broeke met ‘n plat voorkant (geen sake of nate) 
  • Wighakskoene
*Klerekas-moenies vir die appelfiguur volg môre


No comments:

Post a Comment