Sunday

Klerekas-moenies vir die appelfiguur


  • Broeke met troutjies of ‘n middelband
  • Tops met detail rondom die middel-area
  • Tops en rokke met snitte wat styf sit om die midde-larea
  • Wye neklyne wat jou bolyf wyer laat lyk
  • Bonkige truie of baadjies
  • Hemde of tops met geen vorm (boxy) en wat eintlik te groot is vir jou
  • Skoene met baie dun hakke

No comments:

Post a Comment