Tuesday

Is jy 'n peer soos Paris, Kelly & Christina?


Is die boonste helfde van jou lyf kleiner as die onderste helfde?
Het jy smal skouers, dun arms, klein tot medium borste, ‘n smal rug, ‘n mooi gevormde magie, breë heupe en voller boude?
As jy gewig optel, is dit meestal onder jou middellyf?
‘n Ander kenmerk van die peerfiguurtipe is dat hulle dikwels lang middellywe en swaarder bene het.

Vroue met 'n peerfiguur het gewoonlik baie mooi magies. Hul probleemarea is hul groot heupe.

Bekendes met 'n peerfiguur:
Beyoncé; Shakira; Christina Aguilera; Paris Hilton; Kelly Clarkson




Môre bespreek ons die goue reëls vir die peerfiguur.

No comments:

Post a Comment