- Dra altyd klere wat goed pas en jou kurwes beklemtoon
- Vermy regaf snitte van jou kurwes verbloem en klere wat te groot is - dit kan jou maklik groter laat lyk as wat jy is
- Beklemtoon jou mooi gevormde middellyf met details soos plooie, belde en serpe.
Môre volg die moets vir die uurglasfiguur
No comments:
Post a Comment