Showing posts with label Zara. Show all posts
Showing posts with label Zara. Show all posts

Tuesday

neon is nou

neon

neon by prentjiemooi via Polyvore

Meeste van ons is maar bietjie skrikkerig vir die nuutste neon gier :) veral as jy nie daarvan hou om aandag te trek nie. As jy steeds met hierdie gier wil eksperimenteer, stel ek voor jy kies jou gunsteling neon-kleur en kombineer dit met een 'n neutrale stukke in jou kas - so kan jy nie verkeerd gaan nie. Neon pas goed by kleure soos wit, swart en stone. Of kies vir jou 'n bykomstigheid in neon om jou voorkoms/uitrusting in 'n kits op te dateer.
Geniet!