Hierdie tyd van die jaar raak 'n mens lus vir 'n nuwe sonbril. Die nuutste in sonbrilmodes is die 50's
cat eye en die 70's se ronde-raam. Of jy nou besluit op 'n goedkoop of duur sonbril, waag 'n bietjie en kies iets wat in 'n kits jou voorkoms
update sonder moeite. 'n Meisie het 'n sonbril of twee nodig as deel van haar bykomstighede die seisoen.
As jy gaan sonbril-shopping, loer bietjie by Mr Price, Mango, YDE en Sunglass Hut*
|
Prentjiemooi via Polyvore |
No comments:
Post a Comment