Ken jy Rubybox? Dis 'n baie oulike konsep - jy betaal 'n fooi en jy kry elke maand 'n boksie met 4-5 produkmonsters. Dis veral lekker as jy daarvan hou om eers iets te probeer voor jy dit koop of as jy 'n aspirante skoonheid-skrywer is wat resensies wil skryf oor nuwe produkte.
Ek hou baie van my Rubybox hierdie maand. Veral van die Mabelline Master Drama Crayon Khôl. Dit sit maklik aan soos ‘n room-omlyner, maar is steeds skerp en akkuraat soos ‘n potloot. Dit hou ook lekker lank en is te koop vir R99.95. Die monstergrootte Calvin Klein Euphoria is perfek vir jou handsak en het ‘n heerlike sterker geur wat perfek is vir die winter.

Sien ook www.rubybox.co.za
vir meer en ander produkte.
No comments:
Post a Comment