Friday

rooi is vuurwarm hierdie winter

Dra rooi met selfvertroue hierdie winter. Die nuutste gier is om enige skakering van dié modekleur te meng en pas. Rooi is oral: op lippe, in hare, skoene, klere en bykomstighede... dis dalk hoogtyd vir 'n bietjie pret - geniet!

illustrasie: Prentjie mooi op Polyvore.com

No comments:

Post a Comment