Tuesday
waag 'n bietjie met kleur
Dis lekker om met kleur te eksperimenteer. Helder kleure is altyd gewild in die Somer en gee 'n gevoel van pret vir die vakansie. Dalk is jy skrikkerig vir helder kleure en hou jy nie daarvan om te veel aandag te trek nie. Speel bietjie rond met die items wat jy reeds in jou kas het en begin om klein bietjies kleur by 'n gewone uitrusting te sit (soos die turkoois handsak in die voorstelling hierbo). So dateer jy onmiddelik jou look op en gee sommer weer nuwe lewe aan iets wat jy lanklaas gedra het. Geniet!
Subscribe to:
Post Comments (Atom)
No comments:
Post a Comment