Hierdie pragtige rokkie van BENDIGA House of Design is die perfekte LBD (sien voorstelling hierbo). Dra dit saam met kurk-wighakskoene, ‘n goue armband en oulike stud-oorbelle vir ‘n inkopie-uitstappie saam met jou beste vriendin of saam met ‘nude’ hoëhakskoene, kristal-oorbelle en ‘n statement ring vir ‘n skemerkelkie of saam met kant-detail hoëhakskoene, lang diamant-oorbelle en ‘n groot ring vir ‘n troue. Moenie vergeet van ‘n oulike clutch bag on jou uitrusting af te rond nie.
Onthou om in te skryf vir die kompetisie om ‘n rokkie van BENDIGA House of Design te wen nie (details in post van 1 Desember)
No comments:
Post a Comment