Tuesday

Is jy ‘n silinder soos Alexa, Keira en Sienna?

Daar is nie veel verskil tussen die breedte van jou skouers, middel en heupe nie? Jou lyf kan amper beskryf word as die van ‘n jong seun? Jy het smal heupe, klein borste, plat boude en sukkel om jou kurwes te beklemtoon? Die omgekeerde silinder-figuurtipe het dikwels ‘n breë rug met maer bene & arms.

Bekendes met ‘n silinder-figuur:
Kate Moss
Alexa Chung
Keira Knightley
Sienna Miller
Nicole Kidman

Die goue reëls vir die silinder-figuur volg binnekort.

Image www.shefinds.com

No comments:

Post a Comment