Is dit vir jou belangrik om altyd reg aangetrek te wees vir ‘n geleentheid? Jou styl kan beskryf word as gesofistikeerd maar altyd in pas met die nuutste modes?
Jou klerekas bestaan uit ‘n basis van klassieke items (‘n nommerpas-denim, goed gesnyde baadjie en ‘n paar pare sjiek skoene & stewels) wat jy meng met mode-items soos ‘n groot handsak, serpe in die seisoen se kleure of interessante juwele.
Hierdie is almal kenmerke van die stadsjiek styltipe.
Sien meer voorbeelde onder.
No comments:
Post a Comment