Wednesday

Styltipe 7: Dramaties


Verkies jy klere gemaak van blink materiaal, helder kleure en diermotiewe? Jy dra altyd hoëhakskoene en hou daarvan om raakgesien te word?

Om so sexy en aantreklik as moontlik te lyk is vir jou belangrik en jy kies ook jou klere met jou figuur in gedagte? “Minder is meer” is beslis nie jou motto nie?

Hierdie is almal kenmerke van die dramatiese styltipe.

*Sien nog voorbeelde onder.

No comments:

Post a Comment