Sou jy sê die boonste en onderste helfde van jou lyf is in verhouding?
Jou skouers en heupe is byna ewe breed, jy het medium tot groot borste en ‘n mooi gedefinieerde middellyf?
Die uurglasfiguurtipe het dikwels ook mooi gevormde bene en kort middellywe.
Bekendes met ‘n uurglasfiguurtipe:
Kim Kardashian
Salma Hayek
Scarlett Johansson
Nigella Lawson
Halle Berry
Die goue reëls vir die uurglasfiguurtipe volg môre.
No comments:
Post a Comment