Jou skouers is breër as jou heupe, jy het klein tot medium borste en ‘n ondefinieerde middel?
Die omgekeerde driehoek het dikwels ook maer, lang bene en plat boude. Baie modelle het hierdie figuurtipe.
Bekendes met ‘n omgekeerde driehoek-figuur:
Cameron Diaz
Teri Hatcher
Naomi Campbell
Renée Zellweger
Demi Moore
Die goue reëls vir die omgekeerde driehoek-figuur volg binnekort.
No comments:
Post a Comment