Dra jy omtrent elke dag 'n sweetpak? Meeste van jou klere is gemaak van rekstof of katoen?
Dis vir jou belangrik dat jou klere gemaklik, prakties en funksioneel is om aan te pas by jou aktiewe leefstyl? Jy stel nie juis belang in die nuutste style en modegiere nie? Jou klere bestaan hoofsaaklik uit sweetpakke, vliesstoftops, T-hemde en tekkies? Hierdie is almal kenmerke van die sportiewe styltipe.
*Sien onder vir meer voorbeelde van hierdie styltipe.
No comments:
Post a Comment