Wednesday

Styltipe 3: Romanties

Hou jy van pastelkleure, blommotiewe, kant en fluweel? Het jy meestal kristal-, marguisette- & pereljuwele?

Jou klerekas bestaan hoofsaaklik uit sagte, ongestruktureerde items en jy verkies veel eerder 'n waterval-trui bo 'n baadjie? Somtyds neig jou styl ook na hippie en boheems? Hierdie is almal kenmerke van die romantiese styl.

 *Sien voorbeelde van die romantiese styltipe hieronder.

No comments:

Post a Comment