Hou jy van unieke kledingstukke, helder kleure en interessante motiewe? Dra jy dikwels items wat nie bymekaar pas nie?
Jy volg nie noodwendig die nuutste modes nie, maar vind jou inspirasie by stylikone se giere en uit vorige era's? Tweedehandse winkels, markte en kleiner boetieks is jou gunsteling uithangplekke?
En in jou kas is daar enigiets van serpe, ongewone bykomstighede, hoede en gehekelde items? Hierdie is almal kenmerke van die kreatiewe styltipe.
*Sien meer voorbeelde van die kreatiwe styltipe hieronder.
No comments:
Post a Comment