Hou jy daarvan om elegant en tydloos te lyk? Sal jy jou klerekas as formeel beskryf?
Hou jy van goeie kwaliteit materiaal, kledingstukke met goeie snitte en eenvoudige egte juwele, en jy sal veel eerder jou geld daarop spandeer as op die nuutste modes?
Baadjie-pakkies (met broek, rompie of rokkie wat daarby pas) is items in jou kas het en jy hou van neutrale kleure & skoon lyne. Dit is almal kenmerke van die klassieke styltipe.
*Sien meer kledingstuk voorbeelde van die klassieke styltipe hieronder.
No comments:
Post a Comment